San Lameer Villa 3501
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3501, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 3501 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Dit lê op 'n 200 hektaar-bewarea wat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Dié villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n sit- en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf en 'n wasmasjien. Die villa het ook lugversorging, 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler.
Die villa het ook WiFi en 'n watertenk.
Die villa het 'n patio en gaste het toegang tot 'n steenkoolbraaier en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3501, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3501, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang