+16
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3511

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3511, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 3311 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 200 hektaar groot en beskik ook oor 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié drieslaapkamervilla het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en sitplek, asook 'n ingeboude braai-area.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3511, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3511, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a452f20a5394ec7ca4b352e8443ad56a85c1e471d94b4deaf1e4a42a7db8b64fa75026f8af49c215f2f700c0eca2e2f370?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3511 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943437832268 30.290327099192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang