Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Marino 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 58, San Marino 15, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 716 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Marino 15 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Thompsonbaai, Ballito en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat die Dolfynkus wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers waarvan 2 lugversorging het. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon, en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea is langs die kombuis.

Die kombuis lei na 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die dubbelglasdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel en bied 'n uitsig oor die see. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie.

Slaapplek

’n Bespreking by San Marino 15 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kusrylaan 58, San Marino 15, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 716
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 716
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 58, San Marino 15, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0958ecb7d8ced4e995a69e0bc04b9a73b07ed80ae05d92da990da5f198aaed08ca498c3b62c0be5c9b98cded6628ad9062?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 716 per nag (plek vir 8) 58 Ocean Drive San Marino 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.515121687326 31.230118851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem