San Marino 15
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R245.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R1,050.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes sal 'n geldige vorm van identifikasie of paspoort met inklok vereis word. Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle aanspreeklikheid vir alle minderjariges en besoekers.
Troeteldiere, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
15 San Marino is op die derde verdieping geleë en is toeganklik via twee trappe, aangesien geen hysbak beskikbaar is nie.
Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens gedurende die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n bykomende koste meebring.
'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die instansie en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur gewysig word.
Om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te bevorder, word elektrisiteitsverbruik beheer deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van buitengewoon hoë gebruik, kan 'n terugbetaling versoek word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankome tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar in kontant direk aan die gasheer met aankoms. Vir aankome na 00:00 sal 'n addisionele fooi van toepassing wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 15 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 15 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Ocean Drive, San Marino 15, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang