Pick your preferred language

English

Afrikaans

+67
Gastehuis in Springs

Sandalwood Guest House

  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Court Avenue, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria.

Dié gastehuis beskik oor 11 gastesuites met en suite-badkamers, TV's met sekere DStv-kanale, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Kontinentale ontbyt word ingesluit by die tarief.

Verblyf sluit 'n Kontinentale ontbyt of 'n Engelse ontbyt in, wat tussen 6:30 en 8:30 Maandae - Vrydae en tussen 8:00 en 9:30 oor naweke bedien word. Kamer 7 is 'n selfsorg-eenheid en kry nie ontbyt nie. 'n 3-gang aandete is op versoek beskikbaar.

Ontbyt en aandetes word in 'n elegante eetkamer bedien of op die patio wat 'n pragtige uitsig oor die tuin en swembad bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angela T
Saam met vriende
5.0
Welcoming, restful and a really great breakfast. It was so lovely; we were treated so well, everything we needed was there and we felt ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marjorie S
Besigheidsreis
5.0
Stylvolle gasvryheid. Die diens is puik en die ontbyt is heerlik. Ek sal weer terugkeer.
Jul 2025
Elsa L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, netjies en baie vriendelik. Enige tyd weer sal ons daar bly.
Jun 2025
Nita T
Gesin met klein kinders
4.6
Pragtige slaapplek en heerlike ontbyt onder die bome. Ons het vreeslik lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Pragtige plek so onder die bome. Baie n...
Sien meer
Sep 2025
Karen L
4.6
Beautiful property, clean and comfortable room. Very clean, beautiful property, delicious breakfast, beautiful and friendly host/staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Court Avenue, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink Sandalwood Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Court Avenue, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng

Sien kaart
  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3S3UHG8198WrIesE164RezXOAJ9p35QHXXY05dnCVo9N0vFt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 6 Court Avenue Selection Park 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.28894 28.447453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang