LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandalwood Guest House | LekkeSlaap
+25

Sandalwood Guest House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sandalwood Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en gemaklike akkommodasie vir 'n weer besoek.

Sedert ons aankoms tot en met ons vertrek is ons baie goed behandel en gereeld gevra of ons iets nodig het. Kos was baie goed en sal ons graag weer wil oorbly.

Delia N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos jou eie huis!

Die verblyf was fantasties! Vriendelike ontvangs, pragtige dekor, skoon kamer, heerlike ontbyt! Wonderlike mense! Sal definitief weer bespreek!

Mirna V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uiters skoon.

Baie skoon en netjies met vriendelik en baie hulpvaardige gasvrou.

Leoni S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Maxine is 'n baie gawe, vriendelike persoon en welkom laat voel. Sandal Guest House is hoogs aanbeveelbaar en beslis moeite werd om te gaan. Baie mooi binne en buite en baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

Vanaf R1 057
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 057
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 057
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Courtlaan 6, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3S3UHG8198WrIesE164RezXOAJ9p35QHXXY05dnCVo9N0vFt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 057  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6 Court Avenue Selection Park 1559 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.28894 28.447453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!