+15
Selfsorg in Sandton

Sandton Skye Studio

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Stan Road, Sandton Skye, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Sandton Skye Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Morningside, Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik die eenheid oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en 'n restaurant op die perseel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O. R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 30 km weg.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ruth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 3 Stan Road, Sandton Skye, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Stan Road, Sandton Skye, Sandton, 2057, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA508f009fe5fdffb409d5d208cfa63cd600adc0c8a0d159340ed1bfa8cf342099a0f23f009e3ed8908719d47885c4a8ae21f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 Stan Road Sandton Skye 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0983073 28.0531665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang