+28
B&B in Sandton

Sandton Skyline Suite - 2 Bedroom Apartment

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Henriëtte B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Was nie die beste ervaring nie. Ons het baie gesukkel om toegang te kry en daar was niemand om ons te ontvang nie. Nadat ons 50 min na inkloktyd arriveer, was die plek nog vuil en besig om skoon gemaak te word, en ons moes wag voordat ons kon vertrek vir ons funksie. Daar was nie genoeg toiletpapier vir die een nag se oorbly nie. Alhoewel ons bespreek het vir 4, was daar slegs 2 handdoeke beskikbaar. Die eetgerei was onvolledig en ook net genoeg vir 2. Die wasmasjien was net so vol gelaat nadat die skoonmaker 'n bondel begin was het. Alhoewel ons afslag ontvang het, sou ons darem net die basiese wou ontvang.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Dick Takunda
Abinathanael ...

Eiendomme 8

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R2 000
50 % AF
R 2 000 R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
50 % AF
R 2 000 R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
50 % AF
R 2 000 R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Estelle Road, Unit 92, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf0dc296eb820f1a39dec544a9aa541e00208c6b0c22b34fbab7bda58efec1832628359f694a8cfd8c249c58ecd6b7bc72e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 1 Estelle Road Unit 92 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0326265 28.0377274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang