+34

Sandy Lodge 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Milner Road, 201 Sandy Lodge, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 142 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sandy Lodge 201 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap - ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Die eiendom is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, wat dit maklik maak om die omgewing te verken.

Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 14 Milner Road, 201 Sandy Lodge, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 142
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 142
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 142
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Milner Road, 201 Sandy Lodge, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934298204f630fbf38609499a39c57e2a781a80c0529b14f996a175195152052f80c21dabb60ee77df015cb7c28dbbddedf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 141 per nag, vir 4 mense 14 Milner Road 201 Sandy Lodge 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.91545 18.392158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang