+39
Lodge in Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 280 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed, dankie. Baie aangenaam, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sangiro is die moeite werd. Baie mooi, skoon en netjies, naby aan die hoofweg en goeie eetplekke, uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Christiaan, Ek is so bly om te lees dat julle julle tyd hier by Sangiro Lodge geniet het. Ons hoop om julle baie gou terug te verwelkom. Vriendelike groete, Veronique

Corné B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Naby die N1, vulstasie, winkels, en restaurante. Dankie, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Corné, Baie dankie vir jou mooi resensie. Die restaurant op die perseël is ook nou oop. Kai's Grillhouse. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Veronique

Pierre J
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Netjies, stil, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Neat and comfortable. Very neat - a few of the DStv channels were not operational due to an unpaid bill - the rest was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Dear Chris, Thank you for your review of your stay here at Sangiro Lodge. I am very happy to see that your rating shows that you enjoyed your stay. In regard to the DStv channels, we are on a specific package, so not all the channels will show, as it is not part of our package, but we hope in time we will be able to upgrade the package for more channels. I hope the above finds you well, and we hope to welcome you back again very soon. Kind Sangiro greetings, Veronique

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Area waarin Sangiro geleë is, is baie rustig en dit bly veilig te wees. Die akkommodasie wat ons gebruik het, was baie netjies. Yskas was nie skoon nie en ons het dit eerder nie gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Mr Venter, Dankie dat u weer vir Sangiro Lodge gekies het vir julle oornagverblyf in Bloemfontein. Ek is jammer om te leer oor die yskas. Ek sal verskèr sorg dat dit nagekyk word. Ek hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike Sangiro groete, Veronique

Albert C
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Experience was excellent. Very nice stay at Sangiro Game Lodge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Dear Albert, I am so pleased you had a wonderful stay at Sangiro Lodge. We hope to welcome you back again and give you the same experience. Kind Sangiro greetings, Veronique

Maryke B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Oraait. Alles was skoon en netjies. Ongelukkig het die eenheid na rook geruik, en vir nie-rokers is dit onaangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois N
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Was lekker behalwe vir so paar issues die jaar. Sal weer kom as als reg is. Ek stop elke jaar vir my oornag by Sangiro. Ek bly elke jaar lekker. Die jaar moet ek sê was als nie 100%. Die kamer het erg na rook geruik en die tweede kamer se down lights en bed lampie kon nie gebruik word nie want dit flikker. Die voordeur moet ook vervang word. Het gesukkel om toe te maak en hy is al gepatch dat ek dink hy gaan breek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emile D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

We do not regret staying there but the standard is a bit below the price point. The location has potential and the skeleton staff is surely doing its best, but it appears the business is struggling financially and the price-quality ratio is slipping out of balance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 280

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 280 5 1 5 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang