+39
Lodge in Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies en toeganklik. Maklik bereikbaar vanaf die snel. Ideale oornagplek. Restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed, dankie. Baie aangenaam, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sangiro is die moeite werd. Baie mooi, skoon en netjies, naby aan die hoofweg en goeie eetplekke, uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Christiaan, Ek is so bly om te lees dat julle julle tyd hier by Sangiro Lodge geniet het. Ons hoop om julle baie gou terug te verwelkom. Vriendelike groete, Veronique

Corné B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Naby die N1, vulstasie, winkels, en restaurante. Dankie, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Corné, Baie dankie vir jou mooi resensie. Die restaurant op die perseël is ook nou oop. Kai's Grillhouse. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Veronique

Pierre J
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie aangenaam. Netjies, stil, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Dit was heerlik, die natuur. Ons het lekker gebly, dit is nie die eerste keer nie en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Tyd van aankoms was 'n probleem. Lekker gebly, maar my gekontak oor tyd van aankoms wat 14h30 was. Met aankoms nie gereed nie en ook nie teen 16h30 nie. Moes wag. Handdoeke ook geruil. Nie WiFi-wagwoord gekry nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Neat and comfortable. Very neat - a few of the DStv channels were not operational due to an unpaid bill - the rest was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Dear Chris, Thank you for your review of your stay here at Sangiro Lodge. I am very happy to see that your rating shows that you enjoyed your stay. In regard to the DStv channels, we are on a specific package, so not all the channels will show, as it is not part of our package, but we hope in time we will be able to upgrade the package for more channels. I hope the above finds you well, and we hope to welcome you back again very soon. Kind Sangiro greetings, Veronique

Elaine B
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Gemaklik. Die verblyf was goed, daar was net nie genoeg kombuisware vir 4 mense nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 286 5 1 5 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang