Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Lagoon House (GH8)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Gesin-chalet (FCH4Z)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Gesin-chalet (FCH4D)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Gesin-chalet (FCH4)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Chalet (CH2Z)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Chalet (CH2D)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Chalet (CH2N)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Chalet (CH2DN)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit. - Chalet (CH2)
-
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
'n 1%-gemeenskapsfondsfooi is ingesluit.
Huisreëls
Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaardbewaringsfooi van R200 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige ID wanneer 'n mens die park binnery.
Neem asb. kennis van die hek- en kantoortye:
Hoofingangshek: 07:00 - 19:00
Besoekers wat verblyf bespreek het kan steeds kom en gaan nadat die hek gesluit is, meer net voor 22:00, en mits dit vooraf met die SANParks Agulhas-kantoor gereël is.
SANParks Agulhas-kantoorure:
Weeksdae: 07:30 - 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 - 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet gekry word by en teruggegee word aan die SANParks Agulhas-knatoor op die uitklokdatum by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou regs voor die vuurtoring).
Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die park is streng verbode.
Rook is verbode binnenshuis.
Verblyf word daagliks skoongemaak (skottelgoed word nie gewas nie) en beddegoed en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kamp Road, Agulhas National Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang