Selfsorg in Graaff-Reinet

SANParks Camdeboo National Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Annaleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, skoon en goeie plek om te rus vir die reis af Kaap toe. . Goeie oornag fasiliteite. 'n waaier sal handig te pas in die tenthuise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ongelooflike goeie ervaring in die natuurskoon van Suid-Afrika! Camdeboo pragtige park met baie diere en voëls. Die tente kamp was 'n baie goeie idee. Die vallei van verlatenheid is iets wat elke Suid-Afrikaner moet sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Perfect stop over. The tents and kitchen are very well kept and kitted. Peaceful, private and en route to JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Rustig en lekker. Baie rustig en ek het baie lekker gebly. Goeie ablusiës en kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Wonderful. Great stopover and extremely clean with great utensils and equipment. Loved every minute, a big shout out to SA Parks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinier V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Lekker. Iets wat baie belangrik was, maar nie gedeel was voor die tyd nie. 1. Die park het aangedui by aankoms dat hulle die kinders se ID-dokumente benodig; sonder dit sou hulle ons nie in die park toelaat nie. Gelukkig het ons dit toevallig by ons gehad. Sonder dit het ons probleme gehad. 2. Die blouape is 'n groot probleem en die park sal dit moet aanspreek. 3. Verder was alles 100%, en ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Vera B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig. Ons gesin van vier het twee aande by Camdeboo gekamp. Die kampplekke is lekker privaat en die badkamers skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, maar die blou-apies is 'n groot probleem. Bedags moet alles kos te alle tye toegesluit of weggepak word, anders gaan 'n ratse apie daarmee weghol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Great location with privacy. Beautiful unique camping site. However, there wasn't toilet paper in the ladies' bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2058

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 345
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R345 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang