Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Graaff-Reinet

SANParks Camdeboo National Park

  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SANParks Camdeboo National Park is in die Karoo geleë en omring die Oos-Kaapse dorpie, Graaff-Reinet byna heeltemal. Die Karoo het miljoene jare gelede tot stand gekom en is een van die wêreld se groot natuurlike wonders. Camdeboo Nasionale Park bied insig in dié unieke streek en ekosisteem, om nie van die prentjiemooi landskap te praat nie.

Die verblyf by Camdeboo Nasionale Park is op die vloedvlakte van die Nqweba-dam geleë en word via die Lakeview-hek op die N9 in Middelburg se rigting bereik. Die verblyf is deel van die park se wildkykareas. Die park is die tuiste van buffels, boksoorte soos die gemsbok, eland, rooihartbees en springbok, asook kleiner soogdiere soos die swartrug-jakkals en verskeie voëlspesies.

Met nagenoeg 100 000 jaarlikse besoekers, is die Vallei van Verlatenheid die top-toeristebestemming in dié streek.

Daar is 'n aantal 4x4-roetes in die oostelike en westelike gedeeltes van die park. Dagbesoekers is welkom en kan verskeie besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid en 'n aantal piekniekplekke besoek of rondry en wildkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annaleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en goeie plek om te rus vir die reis af Kaap toe. . Goeie oornag fasiliteite. 'n waaier sal handig te pas in die tenthuise.
Des 2025
Elzanne D
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike goeie ervaring in die natuurskoon van Suid-Afrika! Camdeboo pragtige park met baie diere en voëls. Die tente kamp was 'n baie goeie idee....
Sien meer
Des 2025
Roland L
Gesin met tieners
5.0
Perfect stop over. The tents and kitchen are very well kept and kitted. Peaceful, private and en route to JHB.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Arno C
4.8
Rustig en lekker. Baie rustig en ek het baie lekker gebly. Goeie ablusiës en kombuis.
Nov 2025
Anthony B
Saam met vriende
4.6
Wonderful. Great stopover and extremely clean with great utensils and equipment. Loved every minute, a big shout out to SA Parks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2036

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Camdeboo National Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 345
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R345 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang