+65

SANParks Glen Reenen Rest Camp

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.1
Mariheta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi omgewing om in te bly. Skoon ablusi. Baie lekker, kom in 'n week weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sielsverrykend en rustig. Alles wat mens nodig het. Mooi uitsigte en diensaprote was lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motlatsi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderful. The adventure was epic and unforgettable. I definitely need to visit more of SANParks. I'm new to camping adventures, but this has a wow factor. It's memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelien D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Dit was 'n onvergeetlike en plesierige ervaring! Die omgewing alleen verleen tot 'n genoegsame ervaring. Die vriendelike personeel was 'n verrassende belewenis. Ons het vir seker 'n uitmuntende tyd gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Most peaceful place to visit when you need some time out. Serene place close to what we needed. Uninterrupted stay. Chalet cleaned daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Spectacular views and amazing weather. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Beslis die moeite werd! Ons sal enige tyd weer daar gaan kamp. Baie lekker gebly. Omgewing is pragtig. Lekker warm storte en kombuisgeriewe met 'n staan-yskas wat tot ons beskikking was. Bobejane het bietjie gepla. Die kamp is ook geleë teenaan die R712, so die padgeraas is nogal steurend in die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michal F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Quiet, nature, peaceful. Very peaceful stay in beautiful nature. Campsites need more dustbins. Ablution needs maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Peaceful and beautiful stay. Pleasant and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer kom kuier. Glad nie sleg nie, sentraal en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 100

Resensies 2130

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 339
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 339
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 339
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 274 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaSoz7KnjvZtLIjXseIUybSMiK5ChgqPG3oilSk2MyzykFcyKea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R339 per nag, vir 2 mense 91 5 1 4 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.506424 28.617386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang