+154

SANParks Mountain Zebra National Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Pierre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderlike park. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Bergkwagga is 'n wonderlike park met baie goeie chalets. Die ingeslote ontbyt met goeie diens is 'n wenner. Al wat my pla, is die slaggate in die teerpaaie. Ek het al 'n vorige keer gekla, maar daar word niks gedoen nie. Dit bederf die beeld van hierdie pragtige park. Daar is ook 'n paar swemplekke vir Mev. Zille!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A hidden South African gem. This was a beautiful gem to find. I was pleasantly surprised. All the staff, from the guard at the gate to the receptionist, were exceptionally trained and helpful. The accommodation was spotless with everything needed. There was a gated camp for a picnic and 4x4 trails which were an unexpected bonus. The restaurant had lovely food. I would definitely return here. One of my favourites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig en rustig. Ons eenheid was baie mooi en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Die ontbyte was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Amazing! Ons het baie lekker gekamp. Ablusie was ook netjies skoon gehou. Dit was ons eerste besoek hier, maar beslis nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Wonderful, underrated! Most wonderful and underrated national park. Breathtaking drives, a lot of animals - excellent service, facilities clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Baie lekker soos altyd. Soos altyd het ons baie lekker gebly. Kampterrein was vol papierdorings en kort bietjie aandag en skoonmaak. Verder was alles op standaard en baie lekker. Bergkwagga sien my vir seker weer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Baie baie teleurgesteld. Het slegs 1 van ons 2 aande daar oor gebly. Was glad nie lekker nie. 1. Mountain Cottage het 'n aaklike rookruik gehad. 2. Geen uitsig. Voel of mens ingehok is. 3. Ablusiegeriewe heeltemal te ver.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Bernard Louis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vir seker die moeite werd. Ons het baie lekker gekamp. Ordentlike staanplekke, netjiese skoon ablusie en opwasgeriewe. Braaiers word elke dag skoongemaak en asblikke word elke dag leeggemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing. Ja, dankie. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 97

Resensies 2145

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R61, Mountain Zebra National Park, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 282 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohzAnt3nWO0jpZmaax9iFehAEkxnAlXJ8gIRqLrB8qdmB8KmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the R61 Mountain Zebra National Park 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.224442075726 25.478504598141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang