Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mountain Zebra National Park

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1220

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir SANParks Mountain Zebra National Park
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kathy B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B

Accommodation was great, but the number of animals seen in the park was very disappointing.

It makes one think that there is either poaching going on or just another corrupt and poorly functioning government-owned entity. A very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe K
Gesin met tieners

Heerlike, luukse verblyf met alles wat jy nodig het.

Mooi park en baie interessante landskap. Beste kwaliteit verblyf nog ooit waar ons gebly het by SANParke. Hoop hulle sal dieselfde bou by ander parke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en insiggewend.

Het op verskillende wildritte gegaan. Was baie insiggewend - het op elke wildrit iets anders oor die diere in die park geleer. Restaurant se kos was heerlik. Gesinseenheid waarin ons gebly het was netjies en goed toegerus. Baie gemaklik. Sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Deborah R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful chalets and friendly service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marylou E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marylou E
Saam met vriende

It was a really lovely stay.

We saw so many animals and birds, but would have loved to have seen the lion, buffalo and rhino as well. The scenery was beautiful and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekamp - en ons tent was lekker naby aan die kombuis en ablusieblok. Die paaie in die park was plek-plek nie baie goed vir 'n klein motor nie. Ons het egter die lieflike natuurskoon en wye uitsig salwend vir die gemoed gevind. Ons het redelik baie diere gesien, onder andere 'n lekker verrassing om die sekretarisvoël te kon sien.

Die inrypad na die kantore is 'n nagmerrie, pure sinkplaat en 'n mens voel nogal soms dat die parke baie meer fokus op gerief vir 4x4's as die gewone motors. Die badkamers en toilette was skoon, en die dames-kant beter versorg as die mans s'n. By die mans se badkamers was die deure stukkend en van die toilette het nie gewerk nie. Dit was ook nie altyd skoon nie. Die storte is baie ongerieflik en piepklein, dis moeilik om te beweeg. In die park self, sou mens nogal graag by die dammetjies 'n lekker voëluitkyk-plek wou sien waar 'n mens heerlik rustig kan sit en foto's neem. Paaie kan beslis meer geskraap word. Ons het egter die beste daarvan gemaak en elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Mountain Zebra National Park se terugvoer

Goeiedag Aletta
Baie dankie vir jul waardevolle, konstruktiewe, terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Ons sal definitief omsien na die mans se ablussie-blok se deure om te verseker dat dit spoedig herstel word. Tans kan ons ongelukkig geen aksie neem aangaande die grootte van die storte nie, maar ons sal dit onder die parkeraad se aandag bring.

Ons sal ook aanvra dat die paaie oorgeskraap word om van die sinkplaat-effek ontslae te raak.

Weereens, baie dankie,
SANParke

SANParks Mountain Zebra National Park
Wi-an C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wi-an C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met baie wild. Netjies kampterrein met skoon en ruim ablusiegeriewe, kombuis en heerlike swembad vir afkoel.

Uitstekende vriendelike diens met klein winkel vir die nodigste as jy iets vergeet. Die oord by die kampplekke en die chalets is baie mooi onderhou en swembaddens is heerlik en skoon. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n rustige naweek met lekker wildkyk/

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Mountain Zebra National Park se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ek is geweldig gelukkig dat jul dit so geniet het, en, ek hoop dat ons jul gou weer kan verwelkom en akkommodeer.

SANParks Mountain Zebra National Park
Craig E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Craig E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing apart from the restaurant which we both found was very good.

A pity our chalet did not have a remote for the TV. A definite lack of game. We saw more game outside the reserve on our drive through the Great Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Nie baie wild nie. Maar die natuurskoon met die ongelooflike berge en die baie paaie maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli K
Gesin met klein kinders

Wonderful stay!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die park was 'n verrassing in geheel gesien.

Die kothuis waarin ons was, was van die ouer plekke met houtraamvensters en hout skuifdeure. Dit was gerieflik en skoon maar ongelukkig benodig dit 'n opgradering ─ veral die badkamer. Die onderhoud is, soos by die meeste SANParke, 'n probleem. Daar is goed wat stukkend is, maar dit word nie herstel nie. Die uitleg van die huise is goed gedoen en die uitsig was baie mooi. Die park se grondpaaie en aanwysings is goed. Ons was verras deur die aantal diere wat ons gesien het ten spyte van die erge droogte. In geheel kan ek aanbeveel dat ons besoek aan die park die moeite werd was en sal graag die park weer wil besoek nadat dit eendag gereën het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant accommodation with full DStv and barbecue area and patio, but I feel some of the cutlery and appliances could have bee better as these were very basic.

We enjoyed the resort and it has good facilities like a swimming pool and a cafeteria as well as walks and a separate picnic area with a swimming pool and toilets. In the lounge area there was a double-sided fireplace that went through to the bedroom, which initially looked like a good idea, but trouble was that later on, despite all our efforts, the bedroom smelled strongly of smoke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert Andre F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small but exclusive game park.

Excellent and very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem L
Saam met vriende

Dit was wat die huisvesting aangaan baie minimaal.

Huisie 7: Toegang sluit uiters moeilik oop en toe. Kookpanne is te swaar en nie gerieflik nie. Geen WiFi nie, pas nie in 2019 nie. Ons dubbelbed was vuil en nie lekker opgemaak nie. Hierdie huisies kort in elk geval 'n grondige restyling. Die park is pragtig en ons het baie wild gesien, pragtige uitsigte en ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Vriendelike diens, ongelooflike natuur. Pragtig swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John And Peta G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John And Peta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Spent 4 nights and 3 full days in the park. Amazing experience. Peaceful and full of beauty. If you need to recharge your batteries close to nature, this is the place to do it. Not only is big game viewing fabulous but bird life is fantastic too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 282 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, Mountain Zebra Nasionale Park, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohzAnt3nWO0jpZmaax9iFehAEkxnAlXJ8gIRqLrB8qdmB8KmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Off the R61 Mountain Zebra National Park 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.223795051932 25.479456429569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem