SANParks Pretoriuskop Rest Camp
- Slaapplek vir 618 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Pretoriuskop Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin se suidwestelike hoek, nie ver van die indrukwekkende Shabeni Hill-granietkoppie af nie en skuil so tussen die manjifieke granietkoppe wat sowat 3500 miljoen jaar gelede hier gevorm het.
Die Pretoriuskop is die oudste kamp in die Kruger en is enig in sy soort. Die kamp beskik oor inheemse sowel as eksotiese plantegroei wat ’n getuienis van Pretoriuskop se interessante geskiedenis is. Nuwer ruskampe het slegs inheemse plantegroei, maar by Pretoriuskop stuif die geur van eksotiese plante wat toegelaat is om in die kamp te bly so sterk op soos die geskiedenis van hierdie ruskamp.
Pretoriuskop het ’n kafeteria, ’n winkel, restaurant, gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise en ablusies, braaigeriewe, ’n swembad vir oornaggaste en ’n piekniekarea vir dagbesoekers.
Aktiwiteite by Pretoriuskop sluit in begeleide staptoere, wildritte in die oggend, aand en gedurende die dag saam met opgeleide toergidse, ’n bosontbyt en bosbraai.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2099
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink SANParks Pretoriuskop Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 618 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang