LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Pretoriuskop Rest Camp | LekkeSlaap
+122

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir SANParks Pretoriuskop Rest Camp
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Magdaleen W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen W
Gesin met klein kinders

Kamp baie netjies, rustige atmosfeer.

Vriendelike personeel, baie wild in die omgewing gesien Afstand na ander bestemmings in die suide van die wildtuin nie te ver nie.

Thalita L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalita L
Gesin met tieners

Fantasties.

Die kamp is skoon en netjies en so ook die ablusieblokke.

Anton B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vier dae wat ons baie geniet het.

Sal weer in Pretoruiskop gaan bly as ons weer gaan. Alles was netjies en baie goed georganiseerd. Baie dankie aan almal daar.

Sandra L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L
Gesin met klein kinders

One night in a lodge with 4 beds.

Okay night, but the electricity was cut not allowing us to use the fridge or air-conditioning.

Susan P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Dit was net heerlik gewees.

Jennifer G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place. As expectations.

Just one complaint. No washing up liquid.

Euniece V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Euniece V
Gesin met klein kinders

Wildtuin is altyd 'n plesier.

Die ervaring was taamlik sleg. Ons het in een van die 3 bedhutte geslaap. Die lakens en komberse en kussings het 'n ongelooflike stank reuk gehad. Was byna onmoontlik om te slaap.

Christa D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christa D

Nooit weer nie!

Ons het 6 nagte in die Kruger oornag waarvan Pretoriuskop die laaste een was. Wat 'n groot teleurstelling. Die kamp self is nie netjies nie. Die gras was lank en 'n boom wat omgeval het, het voor 'n chalet langs ons gelê. Daar was geen lig naby die braaigeriewe nie. Hierdie kamp kan nie met ander kampe vergelyk word nie. Daar is geen privaatheid nie. Die swembad is baie ongeleë en baie ver van die chalets af. Binne in die chalet het ons nog kos van vorige mense in die yskas gevind. Die ablusiegeriewe was nie skoon en netjies nie. Die storte se water was koud, soms het die water gestop en dan weer koue water. Sal hierdie kamp nie aanbeveel nie. Ons moes die addisionele koste soos vereis deur SANParks betaal.

Johan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Rustig, ontspannend en veilig.

Beste plek op aarde,om jou kop skoon te kry.

Marisa B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Ons het baie lekker gekamp by Pretoriuskop ruskamp. Badkamers altyd mooi netjies en skoon.

Antonio C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonio C
Gesin met tieners

Posto tranquillo.

È una buona base di partenza per visitare il Kruger.

Hennie E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne. Back to basics met die eenheid wat ons gekies het.

Alhoewel die kamp beskik oor verblyftipes van alle vlakke van gerief, het ons die basiese twee-bed rondawel verkies, wat geblyk het baie gewild te wees. Gemeenskaplike kombuisgeriewe met kookwater, mikrogolf, stoofplate en opwasgeriewe, asook die ablusiegeriewe was naby die wooneenhede. Was wonderlik om soos van ouds by jou kampvuurtjie te sit en te sien hoe almal in die kring van rondawels buite kuier. Nie bedoel vir punteneriges wat glo jy moet jou eie badkamer hê nie. Die Wimpy op die perseel was teleurstellend, maar die geriefswinkel bied alles denkbaar te koop aan.

Jacques D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two nights in a rondavel. Basic, but comfortable.

No problems with the booking, the room was as expected. Small and basic, but convenient for a short stay. Lots of charm! Pretoriuskop, however, is not central and close to the Kruger borders, so journeys are a bit limited from there. Evening game drive is a bit deceiving too.

Zurelda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zurelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Alles netjies en skoon. Kan dalk nuwe duvets aankoop.

Leon D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Gerieflik, netjies en skoon. Vriendelike personeel en professionele diens. Goeie ligging vir ritte.

Dihan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dihan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne na 'n lang dag se ry.

Ons het net vir een nag oorgeslaap. Kamp netjies en rustige atmosfeer. Chalet was skoon en netjies. Sal net aanbeveel dat nuwe linne aangeskaf moet word. Linne skoon maar oud.

Theresa D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sal definitief weer daar gaan bly. Skoon en netjies.

Beverley Jill D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Beverley Jill D
Saam met vriende

Conveniently situated for Game drives, accommodation ill-equipped, old and tired

We booked two units under the same name, through the website. When we arrived to check in we had been allocated units 118 and 12; completely at opposites ends of the site; The receptionist informed us that as we had not requested the units to be together there was nothing they could do to help. Unit 12 had been slightly up dated while Unit 118 was very old, shabby, had no proper kitchen area, yet was the same price as Unit 12. They advertise these bungalows as being equipped for self-catering; this is not the case. We did not have a enough cutlery for 2 people, no toaster, no small cooking pot or anything to cook in the microwave with, no kitchen knife for preparing food; the equipment listed as being provided was certainly not what was there. Guests in nearby rondavels came asking for forks and spoons, clearly they too did not have kitchen equipment. Some of the lights not working in both units, Unit 118, air con not working. House keeping and maintenance needs improvement. The beds were clean and very comfortable. The shop is well supplied and stocked with basic foodstuff and a wide range of souvenirs. Staff are friendly. Okay place to stay (eat and sleep) if you cannot get into one of the other camps. We felt embarrassed at how poorly the units were equipped and maintained as we travelled with guests from the UK, who had unit 118 which was really sub-standard.

Bob S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was puik, het niks meer nodig gehad nie.

Reëlings was van die beste en het geen probleme ondervind nie. Die verblyf was heel goed an was baie tevrede.

Jeannette J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you Pretoriuskop for a love stay!

Always neat and clean. Friendly and helpful staff. Lovely campsite. Lots of game around. Would highly recommend it.

Vivian S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pretoriuskop is nie meer so netjies soos vorige jare nie.

Krugerwildtuin is maar altyd 'n goeie bestemming.

Elize M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M
Enkelreisiger

Rustig maar baie verouderd.

Slaapplek baie verouderd. Skoonmakers het baie mooi skoongemaak. Die res van die kamp is mooi rustig en stil. Kort net regtig meer beligting - veral in die kampgedeelte waar mens braai. Die grondpaaie is net erge sinkplaatpaaie - regtig moeilik om met enige voertuig daar te ry.

Theuns D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik!

Dit was klein en kort 'n yskas, maar dis wildtuin. Nie rêrig 'n kamp vir wild nie, maar baie geskiedenis. Stunning. Raar kamp.

Wendy V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V
Gesin met tieners

Baie basies maar 'n 100% vir slaap.

Ons verblyf was baie basies, maar was 100% vir slaap. Meeste van die dag is mens mos maar op die pad. Die ablusie- en kombuisgeriewe was netjies. Als het gewerk en was skoon. Sal baie beslis weer daar wil bly.

Toni N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Toni N
Besigheidsreis

All good.

Room did smell of smoke. Windows were open, might be from outside. Still, had a wonderful time.

Yolanda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Personeel is vreeslik onvriendelik en bombasties. Kampeerterrein was regtig baie skraps. Dit was die slegste kamp waar ek nog gebly het in die hele Krugerwildtuin.

Annalize B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annalize B
Gesin met tieners

Goor.

Baie teleurgesteld in die verblyf. Die grasdak het gelek in beide die kamers. Beddens was papnat asook ons tasse. Tafel was so taai, ons wou dit nie eers gebruik om op te eet nie.

Vanaf R414
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R414
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R414
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 617 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Bl9uxP2TboFRdOPQRYMkSjbjswoDAtQ2ajFwX2Jt1Fe9za63Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 4 Off the R538 Kruger National Park 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.168590866399 31.268729542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!