+8
Kampeer/karavaan in Noord-Kaap

SANParks Richtersberg Camp Site

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Le Grange L
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Des 2025

Teleurstellend en swak van Sanparke, uiters swak. N groot nee: 1. Die kampterrein is vuil (ou wiel bande x3, rommelblikkies en bottels). Duidelik word daar geen instandhouding gedoen nie. 2. N vaste vee-kraal is opgerig in die kampterrein onder die beste boom in die terrein. Ek betaal vir n behoorlike staanplek, waarom moet n veeboer die voordeel kry? Daar is afgebakende vee-kraal poste aangedui in die park waar die plaaslike bevolking hulle vee (bokke) mag/kan berg, daar is geen aanduiding binne die kampterrein nie! 3. Geen moeite word gedoen om bome te snoei vir skaduwee nie. Daar is geen aanduiding van staanplekke nie. Die park kan ten minste n poging aanwend om dit gerieflik te maak vir n kampeerder in terme van n staanplek (skaduwee en n aanduiding). 4. Vloed rommel (takke, stompe, ens.) vorm deel van instandhouding/skoonmaak. Sekerlik kan dit op n manier verwyder word. Volgens n parke verteenwoordiger word daar inspeksies op Dinsdae en/of Donderdae by die kampterreine gedoen. In my opinie is dit net n tick-merk en word geen aksie deur die parke-instandhouding afdeling en bestuur gedoen om die natuur, omgewing en kampterrein skoon en netjies te hou nie. In my opinie is dit verskonings van bestuur en halfhartige optrede van die parke-bestuur om hulle verantwoordelikheid teenoor die natuur, kampeerder/besoeker te vervul. Behalwe vir die pragtige natuur en vars lug was Richtersberg kampterrein n groot teleurstelling en ek hoop dat drastiese stappe geneem sal word deur die parke-bestuur om my en ander besoekers se teleurstellings te adresseer. Swak - SA Nasionale parke, swak, swak, swak! Trek op julle sokkies.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2069

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 373
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 373
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 373
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj5nQqGUcoMQ6Z0bHXM9z6Mm75KzHBefFJrAQmB3qVmUAFQNdQ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R373 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Off the N7 Richtersveld Transfrontier Park 8290 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.253094 17.220762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang