LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Richtersberg Camp Site | LekkeSlaap
+8

SANParks Richtersberg Camp Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R288 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Richtersberg Camp Site in die Richtersveld Oorgrenspark, ’n bekende plek vir diegene wat hou van ’n rivier wat langs hul tent verby vloei. Dié kamp, nes die De Hoop-kampeerplek, kyk uit oor die rivier en die ruwe berge aan die Namibiese kant. Die berge word komplementeer deur die pragtige Tatasbergreeks.

Richtersberg Camp Site het 6 rustieke kampeerplekke. Dié kampplekke het gemeenskaplike ablusieblokke met koue water-storte. ’n 4x4-hoë grondvryhoogte-voertuig is nodig om die kampplek te bereik.

Gaste kan kunsvlieë hengel en swem in die Oranjerivier of hul eie toerusting saambring en vlotvaart.

Kenmerke

Afrikaans

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R288
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R288
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj5nQqGUcoMQ6Z0bHXM9z6Mm75KzHBefFJrAQmB3qVmUAFQNdQ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R288  per nag, vir 2 mense Off the N7 Richtersveld Transfrontier Park 8290 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.253094 17.220762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!