+46
Tentekamp in Kaapstad

SANParks Smitswinkel Tented Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Keegan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful park. The park warden was so friendly. The views were breathtaking. Pricing was fantastic and cheaper than anything else I found. The communal area was very clean as well: I would highly recommend this to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal definitief weer gaan. Die ligging is fantasties. Die kommunale kombuis en braai area is baie nice en goed toegerus. Die tente is bietjie naby aan mekaar, maar wel privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Peaceful, great location in nature. We loved our stay here. Lovely relaxed stay, staff were friendly. Location is close to Smitswinkel Bay and Cape Point National Park. Communal area was very organised and comes with everything you need. Your accommodation is clean and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon R
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2026

Lekker, maar kort beslis aandag. Die diens is vriendelik en hulpvaardig. Die tente en algemene dinge kort egter bietjie aandag. Die tente is besig om te skeer (van ouderdom). Die gas geysers werk nie altyd nie. Ek moes by twee ander plekke probeer warm stort. Die watertoevoer is soms 'n probleem, bedoelende, geen water agv waterdrukprobleem. Oor die algemeen lekker gekuier, maar kan beslis bietjie instandhouding doen asb. Help nie personeel is hulpvaardig en maak nie reg nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sally B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Restful. Clean. Friendly and helpful service and staff. Thank you. Very pleasant with very helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Luca V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wonderful! It was comfortable and scenic, we all had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Good, clean and fresh tra lala. Nice, the contents match the packaging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Goeie ligging. Aktiwiteite om te doen. Die gemeenskaplike kombuis met braai-area het my aangenaam verras.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Lekke! Baie netjiese en skoon geriewe, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 100

Resensies 2108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 965
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 965
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 965
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMqP08Dbf77D5QkzCVfsIVVgNNFvywxgO9n5za2i1b03d6rfqP2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Off the M65 Table Mountain National Park 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.258030606741 18.460187480813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang