SANParks Smitswinkel Tented Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Smitswinkel Tented Camp is net oor die pad van die Kaap van Goeie Hoop se ingang, asook Kaappunt. Dié tentekamp is ideaal geleë vir gaste van die pikkewynkolonies by Boulders-strand en die Kaap van Goeie Hoop-deel van die park wil besoek.

Die tentekamp bied verblyf vir tussen 2 en 12 gaste in sy 6 tente. Daar is plankpaadjies tussen die tente. Die afstand tussen die tente is tussen 5 en 10 m met plantegroei en skerms tussen die tente om privaatheid te bevorder. Elke tent beskik oor 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie komberse moet saambring in die winter. Elke tent het sy eie kombuisie en badkamergeriewe.

Die tente maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis met breekware en eetgerei vir 12 gaste. Gaste moet asb. hul eie braaihout saambring. Aangewese parkeerplekke vir 6 voertuie word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Smitswinkel Tented Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false