+12
Kampeer/karavaan in Namakwaland

SANParks Varswater Coastal Camp Site

24 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SANParks Varswater Coastal Camp is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek tans vanaf die bekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon op die platorand weswaarts tot by die kus. Dis 'n landskap van kontraste met verskeie spesies wat by die geharde klimaat aangepas het. Plate veldblomme, 'n helder sterrehemel, kokerbome, enorme granietrotse en die yskoue Atlantiese Oseaan is maar enkele van die natuurwonders in dié geweste.

Varswater is teen 'n rotsagtige kuslyn. Daar is 'n klein baai naby. 'n 4x4-voertuig is nodig om die kamp te bereik.

Die Varswater Coastal Camp Site is 'n rustieke kampplek wat poog om die wildernis-karakter van hierdie kuslyn te behou. Gaste moet alle kamptoerusting saambring. Daar is 4 kampplekke wat elkeen 'n muur het om die wind te breek, asook 'n braai-area. Die kampplekke het nie water, elektrisiteit of ablusiegeriewe nie, maar daar is kompostoilette. Daar is ook nie selfoonsein nie.

Hout is by die Groenrivierhek beskikbaar, maar gaste word nogtans aangeraai om hul eie hout saam te bring.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 97

Resensies 2061

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Varswater Coastal Camp Site het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 178
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 178
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 178
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASiKDw6etvUfPD7SW0msAJujOzHhATLW8JB31zWYqk1X5GSoN3z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R178 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the N7 Namaqua National Park 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.686588288482 17.479284256697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang