6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 99 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Santorini 204A is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Daar is asemrowende see-uitsigte. Waarlik 'n perfekte wegbreekplek vir die oordeelkundige vakansieganger. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate Main Beach, restaurante en die visvangpier.
Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir 6 persone (maksimum 4 volwassenes) en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer, wat 'n stort, 'n bad en 'n tuimeldroër het.
Let asseblief daarop: Ons en die beheerliggaam laat nie partytjies, geraas, harde musiek of oorlading toe nie.
Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met OpenView. Let asseblief daarop dat die lugversorging in hierdie woonstel nie werk nie.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met 'n buite-eettafel met sitplek en 'n gasbraai. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, en daar is 2 toegewyde onderdakparkeerplekke vir 2 motors.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 415
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 99 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini 204A het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang