Santorini
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Coral Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santorini is 'n knus selfsorgwoonstel in Table View, met see-uitsigte en 'n kort entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n paartjie, vlieërbranderplankryers of 'n enkelreisiger.
Hierdie eenheid op die derde verdieping bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank waarop gaste kan ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oulike balkon, en gaste het toegang tot parkeerplek met 'n hek en wasgoedgeriewe. Die woonstel is ook naby winkels en gewilde restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46 Coral Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Coral Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang