+27
Selfsorg in Margate Beach

Santorini 402B

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Rico V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2026

Fantastiese see uitsig. Lekker gebly. Margate het baie agteruit gegaan, maar as jy eers by Santorini inry, dan voel mens veilig. Die uitsig vanaf die eenheid is baie mooi. Groot eenheid met baie spasie. Kort bietjie onderhoud. Lugverkoeler werk nie. Borrelbad werk nie. Geen steak of skerp messe. Skottelgoedwasser se mandjie gebroke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Santorini 402B
Hi daar, Dankie vir die review, Santorini is baie veilig. Die eenheid word nie geadverteer met die borrelbad nie. Die skottelgoedwasser, mandjie en messe is gerapporteer aan die housekeeping. Hoop om gou weer van u te hoor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 792

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 830
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 830
per nag (plek vir 8)
Bespreek

10 Finnis Road, Santorini Unit 402B, Margate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8ebb1c3fd2f14a3f025cb876aacc93195b3337951bbd1788fd1a592251fc93fa00235fb0f963d9403e60e79eb1089641ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 10 Finnis Road Santorini Unit 402B 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.864047 30.3711676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang