4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4099 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Marloth Park en omring deur wildlewe wat in die strate rondloop, bied Nestled in Nature - Sanctuary On Leeu selfsorgverblyf, ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie pragtige huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n boma. Die braai-area en swembad bied die perfekte omgewing om te ontspan terwyl sebras en koedoes die eiendom besoek. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is verskeie safari's naby beskikbaar, terwyl Frikkie's Dam 4.7 km weg is en Vulture View 5.2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
ZuZanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 4099 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Nestled in Nature - Sanctuary On Leeu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4099 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang