Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Nuwe Muckleneuk

Brooklyn Sassy Modern Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastiese en soveel meer. Fantastiese en soveel meer as wat ek verwag het, ek beveel hulle sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Gemaklik en skoon. Alles is skoon en netjies, net geen bedkassies om jou goed op te sit nie en ook geen lampies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Gemaklik en gerieflik. Naby winkels en restaurante, en op die onderste vloer! Ons was sommer verras toe ons sien hoe 'n pragtige plekkie hierdie is. Van die sekuriteitswag by die hek wat ons baie hartlik verwelkom het en vriendelik hanteer het, tot die skoonmaker en bestuurder wie ons laat weet het ons het 'n paar belangrike items agtergelaat nadat ons vertrek het. Die gym wat beskikbaar was, was 'n groot pluspunt vir ons aktiewe dogter. Ons het bietjie laat aangekom by ons bestemming om die winkels oop te vang, toe kon ons 'n ekstra rare steak by Hennie's gaan koop en self die blink braai-masjien op die stoep gebruik - alhoewel gevaarlik - en aandete betyds gemaak kry. Indien daar 'n kragonderbreking sou plaasvind, sou ons gesukkel het om te sien in die kombuis want ons reken die batterye in die noodliggies het pap getrek. Maar laat ek jou sommer nou al verduidelik waar die versteekte laai met eetgerei is om jou die soektog te spaar: daar is 'n laai binne-in 'n laai langsaan die oond aan die linkerkant, en daarbinne sal jy die toerusting vind. Ons gesinnetjie is nogal langerige mense, so die super stunning stoele by die toonbank in die kombuis was net effens te hoog vir ons om gemaklik te sit, maar daai leerbank was 'n groot wenner! Die hoofslaapkamer is nou wel die enigste een met 'n fan by, maar dit was darem nie te nodig nie agv die lekker weer. Ons het die reels gerespekteer en die rokers het op die stoep gerook, nou wel met hul eie gemaakte asbakkie weens die tekort van een (of ons kon dit net nie vind nie). Beide badkamers is uitstekend met lekker groot storte, alhoewel daar dalk bietjie ekstra aandag aan skoonmaak kon spandeer word, kan ons glad nie kla oor die waterdrukking nie! Ons kon baie lekker gebly het hier, nou wel vir die kopstamp terwyl jy jou kos warm maak, dit was uiters 'n gerieflike aand in 'n elektries omheinde veiligheidskompleks met sy eie deuntjie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 689
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 689
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 689
per nag (plek vir 4)
Bespreek

344 Buite Street, Nieuw Muckleneck, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8e5b382f5175c36e1e42988924ac56f356f605cb0ef9522dac1c5426023d1deeefd14a9630e55963c3d84abeb8887b96d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 689 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 344 Buite Street Nieuw Muckleneck 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.774880413517 28.237453234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang