4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 344 Buite Street, Nieuw Muckleneck, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Brooklyn Sassy Modern Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Nieuw Muckleneuk en bied ontspanne en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan op die privaat stoep ontspan.
Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, braai-area en 'n gimnasium op die perseel. Die woonstel is naby restaurante en winkels en ideaal vir diegene wat Pretoria besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 344 Buite Street, Nieuw Muckleneck, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Brooklyn Sassy Modern Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
344 Buite Street, Nieuw Muckleneck, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang