Savanna Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Erich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Howard En Madelene D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons bly graag oor by Savanna, altyd vriendelik, lekker aandete en skoon verblyf.
Willem M - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende halfpadplek.
Sarieta C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gasvrye, netjiese oase.
Gift M - Jan 2024
Algehele gradering
Great place for a quick stop/rest.
Marinda U - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Robert Henry W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Llewellyn H - Des 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Christoph H - Des 2023
Algehele gradering
I will come back!
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Hierdie was een van die hoogtepunte van ons Namibië-trip.
Lees meerReinhard F - Aug 2023
Algehele gradering
Nadat ons die kort stukkie grondpad ingery het van die B1, is ons baie vriendelik deur 'n dame verwelkom en na ons kamer verwys. Die aand het ons lekker saam met ander gaste gekuier en het ons saam 'n heerlike aandete geniet.
Nicholas M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, geen probleme met gastehuis nie.
Wendy L - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Jannie C - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf na lang dag se reis met moontlike daguitstapies.
Abigail W - Jul 2023
Algehele gradering
Upsetting.
Willem M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Rene G - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, gasvry en lieflike natuur.
Howard En Madelene D - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het die kort kuiertjie baie geniet, moes definitief langer bly. Pragtige plek, snoesig warm op 'n koue nag, pragtige omgewing, gasvrye mense en heerlike aandete.
Lutz S - Apr 2023
Algehele gradering
Delicious homemade cooking.
Cozette L - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas oorbly na klein lyfies ure lank moes stil sit.
Anri R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi, perfek na 'n lang pad.
Lisa L - Jan 2023
Algehele gradering
Oase na 'n lang reis.
Elzette F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Frikkie L - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies fasiliteite en vriendelike eienaar.
Hein M - Jul 2022
Algehele gradering
Functional and convenient. Close to B1.
Jakobie M - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike omgewing met plaas-atmosfeer.
Chris R - Mei 2022
Algehele gradering
Kamer was netjies en skoon. Toegangspad ietwat sand ─ alhoewel nie nat gewees, was dit nie ideaal met gewone nie-4-wiel-voertuig. Groot kommernis is sekuriteit. Geen veiligheidshek of -hekke by ingange nie. Vir gewone voertuig moeilik.
Sandra P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, weg van geraas en gedruis.
Savanna Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Lekker om te weet dat julle dit geniet het. Sien weer. Groete
Annelie F - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Connie S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Naomie P - Jan 2022
Algehele gradering
Erich was vriendelik en het my laat tuis voel. Die ligging is goed. Net van die hoofpad af maar voel of jy alleen is.
Robert Henry W - Des 2021
Algehele gradering
Juweel in die woestyn.
Savanna Guest Farm se terugvoer
Dankie Robert. Altyd 'n plesier.
Hannelie K - Sep 2021
Algehele gradering
Regte plaas-ervaring in 'n pragtige omgewing saam met gasvryheid en heerlike kos!
Kobus D - Aug 2021
Algehele gradering
Aandete uit die boonste rakke.
Hanchen V - Jul 2021
Algehele gradering
Warm.
Brenda D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, goeie fasiliteite en baie goeie kliëntediens!
Lees meerJp S - Mrt 2021
Algehele gradering
Spartaans maar skoon.
Jana S - Jan 2021
Algehele gradering
Namibiese gasvryheid op sy beste!
Steven B - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sarina E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Malcolm R - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent place to stay on your way to Walvis Bay or Windhoek.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek om te bly op pad na Walvisbaai of Windhoek.
Het die aandete geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robbie S - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, baie goeie waarde vir geld.
Hendrik K - Des 2019
Algehele gradering
Great.
Giselher H - Okt 2019
Algehele gradering
Nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
'n Pragtige plek in die middel van nêrens! 'n Fantastiese uitsig vanaf die bopunt van die heuwel langs die plaas!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elzabe B - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Lees meerUlfried S - Mei 2019
Algehele gradering
Doeltreffend, skoon, prakties, gehalte-linne, effense WiFi, vriendelike ontvangs, mooi en stil ligging weg van hoofpad.
Lees meerBanus B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was lekker!
Savanna Guest Farm se terugvoer
Hi Banus,
Jammer ek het jou gemis, wou graag bietjie opvang. Sal volgende keer seker maak.
Malhuisgroete
Eurelia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf en goeie diens.
Savanna Guest Farm se terugvoer
Dankie, sien weer!
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Huis weg van huis!
Savanna Guest Farm se terugvoer
Dankie Johan, Laat die wiele sing. Sien weer. Groete
Edri H - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Heidi S - Okt 2018
Algehele gradering
Friendly service and comfortable accommodation.
Esta L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs, heerlike verblyf, gasvrye ontvangs, vriendelike en gasvrye personeel, heerllike ontspanne atmosfeer.
Savanna Guest Farm se terugvoer
Dankie, sien weer!
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Yvonne D - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, maar kan beter in die mark kry vir dieselfde bedrag.
Savanna Guest Farm se terugvoer
Dankie. Ons kyk daarna.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B1, Neu-Noachabeb 409, Grunau, 0000, Karas