Savannah Sun
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jonkersberg Avenue, Reebok, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Savannah Sun bied lieflike selfsorgverblyf in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die lewendige Tuinroete en alles wat dit bied, kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen die boonste eenheid of die onderste eenheid, afhangende van hul behoeftes. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, privaat badkamers, gemaklike beddens, kwaliteit linne, toegeruste kombuise, knus leefareas en buiteruimtes. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike braai-area en 'n omheinde tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Keinbrak-strand is ongeveer 1.7 km weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Gewilde naburige dorpe soos Hartenbos, George en Mosselbaai is maklik bereikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Jonkersberg Avenue, Reebok, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jonkersberg Avenue, Reebok, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang