Schaapkraal Cottage
Kry 40% af vir verblyf voor 30 Julie 2024. Bespreekbaar tot 13 Jun 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 040R1 824 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Schaapkraal Cottage is in die skilderagtige omgewing van Dullstroom geleë en bied 'n rustige plaasstylverblyf aan gesinne of 'n groep vriende.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na die oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n houtkaggel vir koeler aande. Die vermaakarea het binnebraaigeriewe en op warmer dae is 'n buitebraai-area beskikbaar. Daar is sonpanele met 'n kragopwekker wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Schaapkraal Cottage is op 'n werkende beesplaas geleë en bied skilderagtige roetes vir wandeling, voetslaan en fietsry. Gaste kan boonop die 3 foreldamme geniet wat perfek vir kunsvlieghengel-entoesiaste is. Hierdie kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na avontuur of rustigheid.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Talana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Schaapkraal Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JT 68, Deel 2, Schaapkraal, Dullstroom, 1120, Mpumalanga