2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Schoeman 7 Paradise Beach is stapafstand van die strand af geleë en bied selfsorgverblyf in Paradise Beach op die eienaar se eiendom.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeubileerde patio met uitsig oor die swembad en braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Paradise Beach Old Jetty 2 km weg, en die Jakkie Pretorius-staproete is 3.9 km weg. Tsitsikamma en Stormsriviermonding is slegs 'n uur en 'n half se ry vanaf Paradise Beach.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hesta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Schoeman 7 Paradise Beach het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang