Beskrywing
Die Selfsorg-eenheid het 2 kamers en het plek vir 4 gaste. Kamer 1 het 'n dubbelbed en kamer 2 het 2 enkelbeddens. Ekstra komberse en warmwaterbottels word in die winter voorsien. Daar is 'n bad in die badkamer, aparte stort, wasbak en toilet. Ons voorsien ook handdoeke en beddegoed vir 4 persone. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitkamerarea met 'n TV gekoppel aan DStv. Daar is 'n stoep met bankie en 4 kampstoele en daar is 'n binne en buite braaiplek met hout vir 1 braai,
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Schoongezicht Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang