+44
Selfsorg in Jongensfontein

Schoongezicht Holiday Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemie G F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Schoongezicht kan ons aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uiters genotvolle paar dae by super vriendelike gasheer en gasvrou! Ons het heerlik gekuier vir 4 dae. Die eenheid is pragtig ingerig, netjies en stapafstand van die see en rotse. Ook 'n mooi uitsig op die see vanaf die stoepie. Ons gasheer en gasvrou is vriendelik en gaan uit hul pad om die verblyf nog meer te vergemaklik. Ons was so tuis soos veraf familie wat kom kuier het. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Duizend dankies! Hoop ons sien julle weer! Mooi bly en geniet die lewe! Philip en Cathleen

Donovan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Blissful getaway. Absolutely beautiful and tranquil location. Kathleen and Philip were both extremely lovely, and I would highly recommend staying here if you are in the area or passing through. Truly refreshing and wonderful to listen to the sound of the crashing waves and have zero lights on at night to enjoy the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Thanks Donovan! You were awesome guests! Hope to see you again in the future!

Patrick R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great break from work in a beautiful place. What a wonderful place. A lovely apartment with an audible sea view. Lovely deck and braai. Fabulous hosts and Jongensfontein is just magic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very relaxing. The owners made us feel very much at home. Outstanding in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nu-Glaze J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dis soos om by regte bloedfamilie te kuier. Lekker verby. Dankie, dankie. Het ons 'lekker' gebly. Nee, dit was sielsalig heerlik. Baie lekkerder as 'lekker'. Vanaf die vooraf reëlings, ontvangs en tussendeur kontak en geselsies tot die warm groet op laaste. En ja, ons sal weer hier kom bly, as die Here wil. En ons het al met soveel vriende en familie vertel en foto's/videos gedeel, ek glo hier sal nooit weer oop dae/weke wees nie. Lang en veilige stappe, bietjie lyn natmaak, swem, heerlike restaurante en die absolute vrede wat alle verstand te bowe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie! Dit was 'n absolute voorreg om julle te huisves. Julle is vyf ster gaste! Glo ons sien julle weer!

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie spesiale kuier en ons sou weer en weer daar wou bly. Uitstekend in die pragtigste en netjiesste eenheid ooit gebly! En ons vriendelike gasheer en gasvrou was voortreflik en ons sal weer en weer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie! Mag jul lewenspad mooi loop en hoop ons paaie kruis weer!

Marike J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

As ons 10 sterre kon gee, sou ons! 'n Tuiste weg van die huis af. Die gemaklikste, stylvolste en rustigste verblyf wat jy in die hele Jongensfontein sal kry. Philip en Cathleen is wonderlike, behulpsame, vriendelike en gasvrye gashere wat ons soos familie laat voel het. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die eenheid het 'n asemrowende uitsig en is baie goed toegerus. Die strand is stapafstand, sowel as die plaaslike restaurant. Jy sal vir seker met 'n vol hart vertrek. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer terug wees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie Jaycee en Marike vir julle positiewe en waarderende terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n wonderlike voorreg om julle te kon ontmoet en akkommodeer.

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A must-stay. We had such a wonderful time! The unit is beautifully decorated, neat and comfortable with a stunning ocean view. Philip and Cathleen are gracious hosts who go out of their way to make your stay as comfortable and relaxing as possible. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect! Hosts were so hospitable. It was so peaceful. Everything — and I mean everything — inside and outside the apartment was perfect. I would highly recommend Schoongezicht to anyone who just wants to escape the busyness around them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Maria, baie dankie vir jou positiewe kommentaar... ons waardeer dit opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426d41e2cd6d7124676d81b23fc88b54849cc68e0e0ccb2ec18ba52142e9b4468ac92ce6c7cb77b21b68b21d2cece8b5bfee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang