+44
Selfsorg in Jongensfontein

Schoongezicht Holiday Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was 'n stil, rustige ervaring met see-uitsig. Vriendelike, hartlike ontvangs. Die mooiste dekor, gerieflike eenheid met 'n balkon wat uitkyk op die see. Baie dankie aan die gashere, jul verdien vyf sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie! Ons waardeer jul positiewe resensie! Hoop ons sien jul weer!

Antoinette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Jongensfontein en Schoongezicht het al ons verwagtinge oortref. Ons het heerlik gebly, linne en breekgoed is uitstekend gewees. Braaier met al die benodighede was tot ons beskikking gestel. Die see en wandelpad is loopafstand en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Antoinette... Baie dankie vir jul positiewe belewenis by Schoongezicht! Ons waardeer en hoop ons sien jul weer!

Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld en 'n onvergeetlike ervaring. Cathleen het ons baie vriendelik ontvang met ons aankoms en alles mooi uitgewys. Die woonstelletjie bied 'n asemrowende uitsig oor die see. Die eenheid is baie mooi, smaakvol en gerieflik toegerus. Dit was 'n onvergeetlike ervaring en ons sal beslis weer by Schoongezicht tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Jaco en Lizette, baie dankie vir die positiewe en mooi resensie! Ons waardeer dit en hoop om julle weer te ontvang! Philip en Cathleen

Marli K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik, netjies en goed deurdink. Baie lekker gebly. 10/10. Goeie see uitsig en naby om te stap na alles. Geniet ook die dassies op die rotse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayleen H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Fantasties. Lekker plekkie om weg te breek en te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie! Waardeer!

Annemie G F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Schoongezicht kan ons aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie! Waardeer!

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uiters genotvolle paar dae by super vriendelike gasheer en gasvrou! Ons het heerlik gekuier vir 4 dae. Die eenheid is pragtig ingerig, netjies en stapafstand van die see en rotse. Ook 'n mooi uitsig op die see vanaf die stoepie. Ons gasheer en gasvrou is vriendelik en gaan uit hul pad om die verblyf nog meer te vergemaklik. Ons was so tuis soos veraf familie wat kom kuier het. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Duizend dankies! Hoop ons sien julle weer! Mooi bly en geniet die lewe! Philip en Cathleen

Donovan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Blissful getaway. Absolutely beautiful and tranquil location. Kathleen and Philip were both extremely lovely, and I would highly recommend staying here if you are in the area or passing through. Truly refreshing and wonderful to listen to the sound of the crashing waves and have zero lights on at night to enjoy the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Thanks Donovan! You were awesome guests! Hope to see you again in the future!

Patrick R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great break from work in a beautiful place. What a wonderful place. A lovely apartment with an audible sea view. Lovely deck and braai. Fabulous hosts and Jongensfontein is just magic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very relaxing. The owners made us feel very much at home. Outstanding in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426d41e2cd6d7124676d81b23fc88b54849cc68e0e0ccb2ec18ba52142e9b4468ac92ce6c7cb77b21b68b21d2cece8b5bfee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang