Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Karoo

Schuinshoogte Guest Farm

13 gaste

4 slaapkamers

9 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Schuinshoogte Guest Farm is tussen Carnarvon en Williston in die Noord-Kaap geleë en dateer uit die 1960s. Dié huis is geskik vir 13 gaste en dus ideaal vir 'n familie of 'n groot groep vriende.

Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n sonkamer en 'n leefarea met 'n kaggel. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens óf albei. Die sonkamer en die leefarea het ook 3 slaapbanke. Alle gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, asook 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n losstaande eenheid buite die hoofhuis wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas in 'n aparte waskamer beskikbaar. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die plaas en daar is 2 aparte braai-areas.

Die plaas bied verskeie aktiwiteite soos voetslaan- en fietsroetes, en spog met 'n geskiedkundige korbeelhuisie wat gaste kan besoek. Verder het gaste toegang tot 'n groot stoep en erf, asook 'n sementdam om in af te koel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ellie V
5.0
Baie lekker oorbly plek. Pragtige omgewing. Gashere het vir seker gemaak ons is goed ontvang, selfs met 'n madjie vars gebraaide warm roosterkoek.
Des 2025
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plaaskuier. Ons het vreeslik lekker gebly en die diens was ongelooflik. Ons het selfs roosterkoek gekry wat 'n heerlike bederf was. Die ple...
Sien meer
Des 2025
Pierre F
Saam met vriende
5.0
Dankie dat die plaasverblyf beskikbaar het vir ons wat lief is om op. My verwagtinge oortref. Jan het ons als kom wys hoe dingetjies werk en verder pu...
Sien meer
Okt 2025
Pierre H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike egte plaas ervaring. Dit was vir ons 'n heerlike nostalgiese besoek in die ou oorspronklike plaas opstal met die houtvloere, dik mure en die ...
Sien meer
Mrt 2025
Retha P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag stop. Sien sterre.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Schuinshoogte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 13)
Bespreek

R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag, vir 13 mense 22 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang