+45
B&B in Westdene

Shutzenhaus Guest House

  • Slaapplek vir 55 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas Sien kaart

Beskrywing

Shutzenhaus Guest House bied gerieflike B&B in 'n rustige omgewing in Keetmanshoop in die suide van Namibië. Dit is 'n ideale wegspringplek vir diegene wat die Mesosaurus-fossielroete, Kokerboomwoud en Giant's Playground wil verken.

Verblyf word in 26 gastekamers gebied wat elkeen toegerus is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Daar is braaigeriewe, 'n privaat kroeg, 'n à la carte-restaurant, middagetes vir groepe op versoek en konferensiegeriewe vir klein- tot mediumgrootte-groepe.

Keetmanshoop staan bekend vir sy kokerboomwoude en geërodeerde rotsformasies en is 'n gewilde bestemming.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Schutzenhaus sal ons beslis weer sien! Ons verblyf by Schutzenhaus was heerlik! Lekker atmosfeer, vriendelike en behulpsame personeel en 'n heerlik vo...
Sien meer
Des 2025
Philip V
5.0
Oornag. Lekker gerus na 'n hele dag op die pad. Puik restaurant.
Jan 2025
Elna V
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike, skoon, veilig, spasie. Perfekte plek om te oornag, na 'n baie lang warm dag op die pad. Duisend dankies vir die personeel wat ontbytpakki...
Sien meer
Jan 2026
Deirdre L
Saam met vriende
4.8
Comfortable stay. Good food. A comfortable stay, bedding etc. all clean and comfortable. Vernon in the dining room was excellent! Recep...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cindy H
Saam met vriende
4.0
Pleasant stay in Keetmanshoop - everything you need. Spacious, good parking, good food, friendly staff. Comfy beds and nice clean linen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Shutzenhaus Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 55 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c4e5d02c8cbfeff5031ead79571555b0e48b21b263ef846d86d96363bdb32246e05dacaba009bfd1fc10c9afede073abe46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Pastorie Street Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.582916769277 18.131609509509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang