Scottburgh Coral Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lauren H - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Lelanie N - Mei 2024
Algehele gradering
Baie naby aan die strand.
Elaine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great little place with good WiFi, awesome location for an amazing holiday.
Sumari D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en veilig. Ons sowel as kinders kon dit geniet.
Bernadette K - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Petronella G - Sep 2023
Algehele gradering
Vreeslik geniet.
Gezina H - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige plekkie naby alles.
Elsa M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker vakansie.
Danie V - Jun 2023
Algehele gradering
Geen verandering van vorige resensies.
Lees meerScottburgh Coral Apartment se terugvoer
I am sorry you felt you couldn’t reach out.
There is linen that I had asked the lady to leave out. Unfortunately, being in Johannesburg, I cannot control that. I would have called her to open the cupboard and take it out for you.
Please let us know why you felt the security was a 2 and how you feel this could be improved.
I apologise about the noise across the road, something that unfortunately depends on luck and can’t be controlled unless you call the police and report the disturbance.
Please feel free to reach out with your concerns so that it can be improved upon.
Hannes S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon, maar die beddens in die sitkamer is swak en ongerieflik, maar daar was ook geen beddegoed vir hulle en geen komberse nie.
Shanè V - Mrt 2023
Algehele gradering
Recommended.
Lees meerRonél K - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige plek.
Marian R - Feb 2023
Algehele gradering
Het dit regtig baie geniet. Sal weer daarheen gaan.
Scottburgh Coral Apartment se terugvoer
Good day, sorry that you feel it was difficult to get hold of us.
I sent you all the details and attempted to call on the number you left on-site. Please make sure it’s updated for future people.
You were attempting to contact me as opposed to Eddie which I had sent to you, as he is the one with the keys.
Vanessa P - Des 2022
Algehele gradering
Perfect getaway.
Antionette S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, stil en skoon blyplek.
Leon B - Des 2022
Algehele gradering
Woonstel was waarde vir geld.
Andile H - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Angela M - Nov 2022
Algehele gradering
Was pleasant.
Lizette D - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie.
Paul D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker sal weer daar bly.
Brenn T - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Hennie S E - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Die sitkamer kort net hoë gemakstoele vir ou mense. Sitplekke net te laag om gemaklik te wees.
Chantell S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Cecile G - Mei 2022
Algehele gradering
Eenheid baie netjies.
Japie W - Mei 2022
Algehele gradering
Het die verblyf by Coral Sands baie geniet.
Willem C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en vriendelike mense.
Jeannine M - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely apartment, friendly and great service with everything you need.
Linda U - Des 2021
Algehele gradering
Lovely place.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: h/v Scott- en Cordiner-straat, Coral Sands, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal