Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mark S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker gekuier in Brenton on Sea. Die huis het 'n pragtige uitsig. Huis is lekker ruim met oorgenoeg slaapplek. Al wat ek sou wou bysit is 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hassina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Highly recommend. Renier was the most pleasant, kind and helpful host; he was available on the button! His home is definitely a 'home away from home'. The neatness, cleanliness and overall upkeep of his home is more than what I expected. Thank you for your kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renier
Sea and Valley
Thank you, Hassina. It was a pleasure having you as a guest.

Lindy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Superb. Had a wonderful family holiday here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Lekker kuierhuis vir 'n gesin van 5. Baie lekker, skoon en netjiese wooneenheid. Alle geriewe wat nodig is. Die gasheer doen moeite om die verblyf baie aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Faan S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ongelooflike verblyf! Die eienaars is baie gasvry. Hulle het ons persoonlik verwelkom met tee, filterkoffie, vrugte, beskuit en selfs vonkelwyn. Daar was voldoende hout en selfs 'n sakkie houtskool tot ons beskikking. Die huis is uiters netjies en baie goed toegerus. Die groot stoep met 'n wonderlike uitsig het alles mooi afgerond. Die huis is uit die gewoel gele. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons sal die akkommodasie baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wens ek kon langer daar gekuier het! Het baie lekker gekuier. Jammer was min by die huis gewees a.g.v. aktiwiteite, maar sal enige tyd weer daar wil gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dis was baie lekker. Enige tyd weer, ons wou amper nie huis toe gekom het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike kuierhuis, toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Ongelooflik lekker gekuier in die ruim, smaakvol gemeubileerde huis met wonderlike beddens en snoesige beddegoed. Beide die braaikaggel en die klein houtstofie gebruik in die koue weer, en nie eens al die fynhout en kaggelhout opgebruik nie. Só gasvry ontvang en alles gewys deur vriendelike eienaars, bederf met vrugte, drinkgoed, beskuit en filterkoffie. Ons het so spesiaal gevoel en sal definitief weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charme D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie netjies en ten volle toegerus. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is baie netjies en het alles gehad wat ons nodig het en is daar baie "attention to detail". Kombuis is ten volle toegerus en daar was oorgenoeg warm komberse vir die naweek se koue. Die braaikamer is groot met 'n pragtige uitsig en die eiendom is toe en dus veilig vir klein kinders om buite te speel. Die diens en kommunikasie was ook uitstekend en sal ons beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlike gesins- en kuierhuis. Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is baie goed ingerig, super netjies en het die mooiste uitsig. Die diere-lewe maak dit nog meer spesiaal. Renier en Frida het ons baie welkom laat voel en ons kan die huis vir almal aanbeveel en sal verseker weer hiernatoe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71cf233ed60ac2c79d5cf9e7e8f7b3430e96ead2c116b38ac60d3fdfe597df46dd4b2eedf3a0f32af0ab66d4c02ed4e98d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 97 Stinkhout Avenue Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070447339872 23.025590902447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang