6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea and Valley is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste in Brenton-on-Sea.
Hierdie ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea, sitarea en aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Alle breekware en kookgerei word voorsien.
Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan wat na 'n toegeboude stoep met 'n eetarea, binnebraaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en see lei. Gaste kan ook op die houtdek ontspan. Dit bied 'n uitsig oor die vallei en die see, en op 'n helder dag sal gaste tot by die Outeniekwaberge kan sien.
Sea and Valley is net 1,6 km van Brenton-strand af waar gaste kan hengel, branderplankry, sweefski en lang strandwandelings neem. Gaste kan ook walvis- en dolfynkyk in seisoentyd en daar is plaaslike restaurante en die Brenton Blue Butterfly Reservaat om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea and Valley het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang