+16
Gastehuis in Kleinmond

Sea Breeze - Kleinmond

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
2.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Charmain K
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Heerlike ontspanne kuier saam met al ons kinders en skoonkinders. Was puik! Ons het baie lekker gekuier. Die huis se fantastiese ligging maak dat mens die dorpie baie gemaklik kan verken. Mal oor die dorpie. Die eienaar en opsigter het ook gesorg vir heerlike verkoeling deur vir al die kamers staanwaaiers af te lewer te midde van 'n baie warm paar dae wat ons in Kleinmond gehad het. Dit is nou so waar 5-ster diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mitz L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Ons het. Baie, baie lekker gewees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien B
Kort verblyf
1.6
Des 2025

Ongemaklik met gebroke toestelle. Dit was glad nie wat ons verwag het nie. Die gebou is in swak toestand en kort baie aandag. Gordyne is gebroke, deure stukkend en mure vuil. Slegs oppervlakkig skoongemaak voor aankoms. Dreine loop. Oor en buitedeure en hekke kon nie sluit saans nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Faizal
Sea Breeze - Kleinmond
We have replied to Roelien via email.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Faizal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek

181 3De Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e51c68e0a34c8424cc4c8181480b07b70bbbb7db4f6c369b7cc2505c2e52d16662c67bc5e9037efc17d80c97251b4f5cb6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 12) 3 5 1 4 181 3De Laan Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-11:00 11:00 -34.343267757058 19.016314744949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang