Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Strand

Sea Breeze

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Hangklip Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Breeze is 'n stylvolle en rustige selfsorgwoonstel in die hartjie van die Strand in die Wes-Kaap. Uitsluitlik geskik vir 2 volwassenes, bied hierdie woonstel 'n ontsnapping vir paartjies, vriende, familielede of professionele persone wat 'n rustige wegbreek soek in 'n gerieflike, stil en veilige area naby die see.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea sluit 'n knus sitkamer, eetkamer en 'n goed toegeruste kombuis in met alles wat nodig is vir selfsorg, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en 'n koffie- en teestasie. 'n Slim-TV is beskikbaar, en gaste kan hul eie stroomintekeninge, soos Netflix, gebruik. Gratis WiFi word voorsien.

Die woonstel is 1 km van die strandfront geleë en binne 5 minute se stap van 'n goed onderhoude park, wat 'n veilige en aangename buiteruimte bied om te geniet. Die Strand-area bied 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums, en die woonstel is ongeveer 5 km van Somerset Mall af. Die Kaapse Wynlande en ander gewilde besienswaardighede in Kaapstad is maklik bereikbaar, en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 35 km vanaf Sea Breeze.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 29 Hangklip Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Hangklip Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92b9568fbe4a3c94e171be50a36ae8b8bc57e842682e0351b06d5e50817d3ad02ca627618d12a4fda8574ec83ad528e7cf86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 Hangklip Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115093728585 18.8386588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang