Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Vishoek

Sea Cottage Studio apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Highway, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Cottage Studio Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Vishoek, Kaapstad - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in die slaapkamer beskikbaar.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Buite het gaste toegang tot addisionele buitesitplek asook 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tshitso P
Besigheidsreis
5.0
Wonderful and would love to come back to the same place again. The stay was very comfortable and a very safe and secure place. Close to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Tshitso P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely get away. The place was very nice and comfortable. I was welcomed, greeted, and assisted with everything that made my stay very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Kamila A
Saam met lewensmaat
5.0
A hidden gem. Our stay was awesome. Our host was very friendly and professional. The area is quiet and peaceful. It was a real pleasure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Anneke N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil, net wat ons nodig gehad het! Baie lekker gebly. Oulik plek! Baie netjies en skoon!
Mei 2025
Lacey W
5.0
My stay was so peaceful, safe, clean, comfortable and wonderful. 11/10! My stay at the Sea Cottage Studio apartment was wonderful! It w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carsten Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 5 Highway, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage Studio apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Highway, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a775dd31c1e078614f0d07a9e71c1d67a6573f384ca2f3a1e5274abbb497ab1a1f4e75fb5fc239a3d589cc4614c7190f16e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Highway Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1446057 18.4364277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang