Selfsorg in Kabeljous

Sea-Esta Jbay House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Renier K
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2026

Groot teleurstelling. Toekomstige gaste moet daarop gewys word daar is 'n publieke park reg voor die huis, daar word heel dag en laat aand gedrink oor vakansiedae en naweke. Groot probleem is dat die huis houtvloere het wat die 2 vloere verdeel. Daar is heeltyd voetstappe geluide van vroegoggend tot laat aand. Dit is nie waarde vir mense se geld nie. Asblikke word nie skoon gemaak gedurende verblyf nie, ook geen asblikke in badkamers nie. Kombuis het ook nie al die basiese toebehore nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tracy Leigh H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderful overnight stay with our Great Dane. The unit exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantasties, gemaklik, groot en gerieflik. Ons is 'n groot familie. Om elke oggend wakker te word met die seelug and -geluide was heerlik. Sal enige tyd weer teruggaan vir nog 'n besoek. Ons was baie hartseer om huis toe te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Sea-Esta Jbay House
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die terugvoering.

Sonja O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Ligging is perfek en verblyf was groot en voldoende vir lekker kuier. Sal definitief weer wil gebruik maak van die opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

38 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3359c9a347d9f55206850aebd76fd3b88779a3cabe29d24929b6d103296a46621b2c5b96a2296efceb9c6d0d926a4b6c965a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 38 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006641 24.931252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang