+42
Selfsorg in Sea Park

Sea La Vie - Southport

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Kitta E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Plekkie by die see. Ons het baie lekker gebly. Genoeg speelarea vir 'n 2-jarige om homself in sy verbeeldingswereld besig te hou. Huis is gerieflik en goed ingerig. Baie dankie, vir jou vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Heerlik gebly. Mooiste uitsig en absoluut alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtig. Boven ons verwagtinge gewees. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Xane
Sea La Vie - Southport
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, Lee. Dit was vir ons lekker om julle by ons te gehad het, en sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Ahmed M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Large, comfortable flat in good location. Comfortable, large flat in a great location with sea view. However, the low metal roof in the main bedroom made the hot nights unbearable. The kitchen, with a small countertop for preparation and the tiny, slow stove, does not allow for cooking meals. The curtains in the main bedroom are in urgent need of replacement. The flat was generally clean, but there were crisps and sweet wrappers in the sofa folds, and the lights need urgent cleaning. Poor roads lead to the place. Beware of giant potholes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridwaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Beautiful and wonderful. It was awesome, really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pino G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Pleasant and fun. The stay was pleasant with a great sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Mooi plek. Lekker stil area. Gasvry en vriendelike mense. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik en ontspanend. Vriendelike diens! Netjiese plek, baie veilig en die waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndlanekazi T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Affordable and peaceful. Very relaxing and very homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Stil, mooi, en rustig. Ongelooflik elke keer, rustig en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Xane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Downing Street, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb06553bc02c658748d15d7bdf50c1b63bac97f09b78fb1cd91a28b524773000ab98c7035341a1d3496913774159fb98c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 11 Downing Street Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.688356951245 30.496161341139

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang