Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie - Southport

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Sea La Vie - Southport
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jamayne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamayne V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, pragtige plek.

Baie nice plekkie sal dit definitief voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met klein kinders

A really lovely stay, a few improvements could be done but we would still recommend.

It was a lovely and pleasant stay. There were a few things to improve: only 2 rolls of toilet paper were provided. I understand it's self-catering, but I am sure more could have been provided. There were no chopping boards, which means we needed to cut on a plate. The housekeeper allowed her dogs onto the grass where we stayed while we were out, which was fine except we always came home to 5 poos, which wasn't lovely given we have a toddler. We took our dog but are fastidious about picking up her poo, and so it was frustrating we needed to pick up other dogs' poos after we had picked up ours. In saying all of that, we really enjoyed it there, would recommend it, and had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel K
Gesin met klein kinders

Sal dit eerder aanbeveel vir mense sonder kinders.

Ruim vertrekke met see-uitsig, maar parkering is steil en baie beperk, veral as jy 'n SUV ry. Daar is ook geen direkte toegang tot die see nie. Advertensies is 'n bietjie misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Goeiedag Ronel K,

Baie dankie vir u terugvoer, maar ek wil graag vir u 'n aanduiding gee gebaseer op u terugvoer:

1) Geensins word daar op die platform aangedui in woorde of foto's dat daar direkte see/strand toegang is nie. Dit is ook heel duidelik van die foto's dat dit nie so is nie, u stelling is dus nie akkuraat nie.

2) Die ingang en parkeerarea is duidelik aangetoon op die foto's op die platform, en baie ander gaste met groot motors het geensins 'n probleem met ons parkeer fasiliteit nie. Oor die Desember tydperk, is dit wel moontlik dat dit knap mag wees, aangesien al die eenhede bespreek is.

As familie offer ons al vanaf vakansie verhuring vanaf die perseel, met 'n beklemtoning op waarde vir geld en netheid in stil en rustige woonbuurt, met onbeperkte see en brander uitsig. Oor die 23 jaar, het ons al vele families gehad, insluitend met kinders, wat tevrede is met ons aanbieding. Oor die jare het ons wel al agter gekom dat dit onmoontlik is om die hoe verwagtinge van mense te bevredig.

Ons hoop u sal in die toekoms 'n plek vind wat wel by al u verwagtinge sal inpas.

Sea La Vie - Southport
Xane P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xane P
Besigheidsreis

Fantasties soos met elke besoek!

Dankie vir alles - Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chery S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chery S
Besigheidsreis

My home away from home.

Sea La Vie is my maandelikse woonplek as ek my sakereis doen in KZN. Ek sal by geen ander plek tuisgaan nie. Dankie aan die Sea La Vie-span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chery S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chery S
Besigheidsreis

Fantastiese eenheid met wonderlike see-uitsig.

Tweede keer wat ek hier tuis gaan, en dit is soos die eerste keer absoluut fantasties. Sien uit om weer terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chery S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chery S
Besigheidsreis

Fantastiese plek.

Alles was perfek gewees en kon vir niks beter gevra het nie. Sien uit om binnekort weer terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

Amazing Stay.

We had the most amazing stay at Sea La Vie. Thank you so much for your hospitality and clean property. We will most definitly visit you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H

Baie lekker gewees en goeie mense.

Ek is mal oor die opsigter, sy is 'n pragtige mens met 'n mooi hart, gasvry, en gereed om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jzach V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jzach V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in 'n baie rustige omgewing. Sal beslis Sea La Vie weer besoek.

Vriendelike diens en gasvryheid is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

My pet were welcome at Sea La Vie, and that I gave them a 10 out of 10.

Cozy and quiet unit at Sea La Vie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Klein kindertjies en honde.

Was baie lekker, ons het ons hondjie saamgeneem en my seuntjie het dit vreeslik geniet. Sal weer daar bly. Kon my hondjie veilig toemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jzach V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jzach V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste vakansiewoonstelle waar ons al ooit was. Ons sal dit aanbeveel vir enige iemand, met van die mooiste uitsigte en definitief waarde vir geld bied. Sea La Vie sien ons definitief weer in die toekoms.

Vriendelike diens wat baie akkommoderend is en 'n woonstel met asemrowende uitsigte. Beste waarde vir geld en 'n lekker plek om te ontspan en nuwe herinneringe te bou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Ruim en gerieflik.

Baie gerieflike woonstel met alles wat jy benodig. Vriendelike opsigter en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Janine, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms. Groete - Die Sea La Vie Span

Sea La Vie - Southport
Adele H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Adele,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit daarna om jul weer terug by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Die Sea La Vie Span

Sea La Vie - Southport
David S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Enkelreisiger

Heerlike rustige kuier en aangename atmosfeer met goeie uitsig oor die see.

Wat ‘n heerlike wegbreek! Rustig en stil! Puik diens en aangename gasvrou. Heerlike uitsig oor die see met alles mooi skoon en op hul plek en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi David,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons sien uit daarna om jou weer by ons terug te verwelkom.
Groete,
Sea La Vie Span

Sea La Vie - Southport
Andries D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Enkelreisiger

Ek het die verblyf baie geniet.

Almal was baie behulpsaam en vriendelik. Verder was alles goed in plek en skoon. Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Andries,

Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Sea La Vie - Southport
Harm B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sea La Vie was vir ons 'n stukkie paradys.

Verblyf is pragtig en skoon. Lekker, stil area met die strand 300 meter vanaf verblyf. Woonstel kan 4 mense huisves. Alle geriewe en toerusting was daar. En dan ook pragtige uitsig oor die see en strand. Opsigter ook baie hulpvaardig en vriendelik. Rand vir rand is dit die moeite weed. Ek kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Harm,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Dankie dat jul Sea La Vie gekies het vir jul vakansie.
Ons sien uit om jul terug by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete
Xane en Sonja

Sea La Vie - Southport
Marié B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies. Goed toegerus, kombuis se werksoppervlakte is bietjie beperk, andersins is dit 'n pragtige plek met lieflike uitsig!

Ons is baie hartlik verwelkom. Baie lekker gebly en 'n heerlike tyd gehad. Baie dankie aan die bestuur vir die professionele diens ten alle tye. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Marie,
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons sal beslis plan maak in die toekoms om die kombuis optegradeer en die werks-area te vergroot. Ons sien uit om jul weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete, Xane en Sonja.

Sea La Vie - Southport
Suzette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Gesin met tieners

Rustig en naby alles.

Hul bied alles wat mens nodig het so volgende keer hoef ek nie eens haardroërs ens. te pak nie. Dis baie netjies en skoon. Ons het lekker stappies geniet aangesien dit darem veilig genoeg is om vir walkies te gaan. Dis naby naby winkels en restaurante en het 'n lekker sea view. Ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Suzette
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer in die toekoms terug te verwelkom by ons.
Groete, Xane en Sonja.

Sea La Vie - Southport
Francois L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die hele proses was so maklik van dag een af en is die hele tyd op datum gehou met die proses deur middel van SMS. Alles was soos geadverteer. Baie dankie Sonja vir julle gasvryheid by Sea la Vie. Well done aan die webtuiste en Sea La Vie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Francois, Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om jul by ons te gehad het. Ons hoop om jul weer in die toekoms terug te verwelkom by ons.
Groete,
Sonja & Xane

Sea La Vie - Southport
June S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, peaceful and pleasant people.

Well received on arrival, very great host, it's like home away from home. Conveniently close to shops and great places to have something to eat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi June, thank you for the great feedback. We look forward to having you back with us in the near future.

Sea La Vie - Southport
Wanda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met vriende

Baie gerieflik. Pragtige uitsig.

Plekke is baie netjies. Alles in kaste wat mens nodig het. Lekker stoep. Naby alles geleë. Ek sal net nuwe kussings aankoop vir beddens. Sal weer daarheen gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Wanda, Dit was lekker om julle by ons te gehad het, en waardeer die terugvoer. Ons het onmiddelik daarna gekyk, en sal die nodige regstellings maak waar nodig. Hoop om jul weer in die toekoms terug te verwelkom by ons.
Groete,
Sea La Vie

Sea La Vie - Southport
Lesinda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesinda G
Gesin met tieners

Gasvry en gerieflik.

Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Die plekkie is gerieflik, skoon en netjies. Selfs die honde wat saam met vakansie was, het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Lesinda,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle by ons te he, en hoop dat jul jul vakansie geniet het by ons.

Hoop om jul gou weer in die toekoms terug te verwelkom.

Groete,
Sea La Vie

Sea La Vie - Southport
Lc J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lc J
Saam met vriende

Min kosmaak oppervlak, maar buiten dit, mooiste plek in die gebied en naby an alles. Was regtig lekker.

Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Liewe LC,

Baie dankie dat jul Sea La Vie gekies het om julle vakansie by ons deurtebring.
Dankie vir die terugvoer gegee, ons waardeer enige terugvoer, positief of negatief, en sal altyd na die beste van ons vermoens streef om die dit toe te pas en te sien hoe ons kan verbeter.

Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Groete,
Sea La Vie

Sea La Vie - Southport
Sandra L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very relaxing and peaceful.

Lovely clean accommodation. It's like home. We received a warm and friendly welcome on arrival. We had a relaxing and a peaceful stay. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Dear Sandra,

Thank you very much for the feedback - it was great having you stay with us and we look forward to having you back with us in the near future.

Regards,
The Sea La Vie Team

Sea La Vie - Southport
Zerina A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zerina A
Gesin met tieners

Amazing.

I absolutely loved it. Was something special for me and kids. And the view of ocean. My oh my. It was just spectacular. Thank you Xane. Your mom is just too kind and to sweet. Absolutely loved it..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Dear Zerina,

We would like to thank you that you chose Sea La Vie to come and spend a few days.
It is a pity that you were not able to stay for as long as you originally planned to stay, but hopefully next time around you will be able to stay longer.

We look forward to having you back with us soon.

Regards,
The Sea La Vie Team

Sea La Vie - Southport
Riaan M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Uitstekend.

Waarde vir geld en sal vir seker weer daar gaan boek en ook almal aanbeveel om dit te boek. Fantastiese uitsig, baie vriendelike mense en ons was hartlik verwelkom. Als denkbaar wat mens mag nodig kry is in die omtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Riaan,

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Dit was voorwaar heerlik om julle by ons te gehad het, en ons sien beslis uit na die volgende keer wat julle weer vir ons kom kuier.

Groete,
Die Sea La Vie Span

Sea La Vie - Southport
Steve M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with our stay.

We were completely satisfied and would be happy to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Steve,

Thank you for the feedback. We loved having you stay with us, and also your family who joined later.

We look forward to having you return to Sea La Vie.

Regards,
The Sea La Vie Team

Sea La Vie - Southport
Nathassia M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Nathassia M
Saam met vriende

Meer veiligheid word benodig vir seker.

Nodig meer veiligheid in die hoofslaapkamer se oopskyfvensters, om 'n inbraak te voorkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Liewe Nathassia

Eerstens baie dankie dat jul Sea La Vie gekies het, om te kom rus en vakansie te hou.

Baie dankie vir al u terugvoer. Aangesien dit 'n familie besigheid is wat tans al vir 20 jaar in werking is, streef ons na om dit so gerieflik en veilig as moontlik te maak vir ons gaste, en dat dit kan wees as 'n "Home-Away-from-Home".

Rakende die veiligheid situasie, is ons onsettend jammer dat hulle ingebreek het terwyl julle daar was. Ons sekuriteits maatskappy het voorstelle gemaak oor waar ons sekuriteit kon insit, en het sodoende die raad gevolg, maar het dus agter gekom daar is 'n area waarby toegang tot die eindom gevind kon word. Ons het dadelik die nodige verandering mee gebring, en moes ongelukkig tot Maandag wag dat dit gedoen word.

Groete
Sea La Vie span

Sea La Vie - Southport
Derica R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derica R

We had everything we needed. Most comfortable stay.

Sea La Vie were so accommodating. We originally booked for two nights and then could only stay one night. They refunded us the one night with no hassle what so ever.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het alles gehad wat of nodig gehad het. Gerieflike verblyf.

Sea La Vie was so tegemoetkomend. Ons het oorspronklik vir twee aande bespreek en kon toe net slegs een aand bly. Hulle het ons terugbetaal vir daardie een aand sonder enige probleme.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Derica,

Thank you very much for the feedback. It was a pleasure to have you stay at Sea La Vie, and we hope to see you back in the new future.

Regards,
Sea La Vie team

Sea La Vie - Southport
John D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely ocean view with great sunrises and very comfortable.

We were very impressed with the accommodation and all the amenities. The support of the owners in ensuring that our stay was hassle free began immediately after we booked. Clear directions on "how to get there" as well as making sure that we were comfortable. Strongly recommend Sea La Vie as a great place to enjoy a relaxing time at the Hibiscus Coast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Dear John,

Thank you for the kind words and feedback, which is always truly valued and appreciated.

Kind regards,
Sea La Vie team

Sea La Vie - Southport
Barbara J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara J
Besigheidsreis

Die mooiste uitsig.

Pragtige uitsig, loopafstand na die see. Vriendelike diens. Plek skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie - Southport se terugvoer

Hi Barbara,

Baie dankie vir die terugvoering, en ook dat julle Sea La Vie gekies het om by tuis te gaan.
Ons sien uit om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Xane Peacock

Sea La Vie - Southport
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb06553bc02c658748d15d7bdf50c1b63bac97f09b78fb1cd91a28b524773000ab98c7035341a1d3496913774159fb98c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 11 Downing Street Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.688356951245 30.496161341139