Sea La Vie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Beach Road, 704 Wavecrest, Strand, 7798, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea La Vie is in die Strand geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel net oorkant die ikoniese strand. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek waar gaste die see-uitsig kan bewonder.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die omliggende berge.
Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Beach Road, 704 Wavecrest, Strand, 7798, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Beach Road, 704 Wavecrest, Strand, 7798, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang