Sea Point Escape | Pool + Braai on Deck
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Avant, Kei Apple Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Point Escape is 'n selfsorgwoonstel, perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die moderne woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met alle linne, badhanddoeke en seep voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer lei vanaf die kombuis en bied 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gaste kan gratis WiFi geniet en, deur die skuifdeure, skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet.
Gaste het ook toegang tot die dakswembad, braai en eetarea. Veilige parkering is beskikbaar gedurende hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Clifton Beach 1.8 km weg, en die Lion's Head-staproete is 3.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- The Avant, Kei Apple Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Avant, Kei Apple Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang